Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

Old Mutual South African Mathematics Olympiad

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 12

OLD MUTUAL

SOUTH AFRICAN
MATHEMATICS OLYMPIAD
Organised by the
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION

2021 FIRST ROUND


SENIOR SECTION: GRADE 10 - 12

11 March 2021 Time: 60 minutes Number of questions: 20

Instructions
1. This is a multiple choice question paper. Each question is followed by five answers marked A, B,
C, D and E. Only one of these is correct.
2. Scoring rules:
2.1. Each correct answer is worth 5 marks.
2.2. There is no penalty for an incorrect answer or any unanswered question.
3. You must use an HB pencil. Rough work paper, a ruler and an eraser are permitted. Calculators
and geometry instruments are not permitted.
4. Figures are not necessarily drawn to scale.
5. Indicate your answers on the sheet provided.
6. Start when the invigilator tells you to do so.
7. Answers and solutions will be available at www.samf.ac.za

Do not turn the page until you are told to do so.


Draai die boekie om vir die Afrikaanse vraestel.

PRIVATE BAG X173, PRETORIA, 0001


TEL: (012) 392-9372 Email: info@samf.ac.za

Organisations involved: AMESA, SA Mathematical Society,


SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, ASTEMI
1. One half of 222 is equal to

(A) 122 (B) 211 (C) 111 (D) 221 (E) 411

2. The difference between the squares of two numbers is 80. The sum of the two
numbers is 16. What is the positive difference between the two numbers?

(A) 1 (B) 5 (C) 20 (D) 10 (E) 2

√ √ √ √ √ √
3. What is the value of a if 3 3 + 2 11 − (3 11 − 3) = 4 3 + a 11?

(A) −1 (B) 1 (C) 4 (D) 2 (E) 3

20232 − 20212 20232 − 20212


4. The expression − simplifies to
2 4044

(A) 0 (B) 2023 (C) 4044 (D) 4042 (E) 4046

250
5. For how many integer values of n is a positive integer?
n

(A) 8 (B) 10 (C) 16 (D) 24 (E) 30

6. A toy shop has one bag that contains 50% red and 50% yellow marbles, another
bag contains 25% red and 75% yellow marbles and a third bag contains 21%
red, 40% blue and 39% yellow marbles. All the bags have the same number
of marbles. What percentage of the marbles will be red if all the marbles are
put in one bag?

(A) 18 (B) 96 (C) 32 (D) 50 (E) 21

7. A fish has a mass of 75 kg plus one quarter of its mass while the fisherman
has a mass of 100 kg plus one fifth of his mass. What is the positive difference
between their masses, in kg?

(A) 15 (B) 20 (C) 25 (D) 1 (E) 30


8. The operation ♦ is defined by x♦y = 3x−8y +xy. For how many real numbers
y does 24 = 8♦y?

A) 0 (B) 1 (C) 3 (D) 4 (E) more than 4

9. Each side of a cube is increased by 50%. By what percentage is the volume of


the cube increased?

A) 50 (B) 237.5 (C) 153.5 (D) 300 (E) 150

10. In a cellphone game, the “monster” is the


shaded sector of a circle of radius 1, as shown
in the figure. The missing piece (the mouth)
has a central angle of 60◦ . What is the perime-
ter of the “monster”?

5 5 5
A) π + 2 (B) 2π (C) π (D) π+2 (E) π+2
3 6 3

11. In right-angled 4ABC with sides 5 and


12, two arcs of circles are drawn, one
with centre A and radius 12 and the
other one with centre B and radius 5.
M and N lie on the hypotenuse. What
is the length of MN?

13 24
A) 2 (B) (C) 3 (D) 4 (E)
5 5

r q
3 √
12. Let p > 1. What is the value of p 3 p 3 p ?

13 1 1 13
A) p 81 (B) p 3 (C) p 9 (D) p 27 (E) p
13. A sequence is formed by repeatedly multiplying by a constant factor. The
sequence starts as follows: 54, 36, 24, 16, . . . . The tenth term of this sequence
2a
can be written in the form b . Find the difference between a and b.
3

A) −1 (B) 1 (C) 3 (D) 4 (E) 7

14. The sketch below represents a section of a regular polygon with side lengths
1. The size of 6 BDC is 10◦ . What is the perimeter of the polygon?

A) 4 (B) 15 (C) 18 (D) 20 (E) 25

15. Abbey and Zoliswa are running to get fit for a road race. Abbey starts running
two minutes before Zoliswa. Abbey runs at 11 km/h and Zoliswa runs at 13
km/h. How many minutes will it take Zoliswa to catch up with Abbey?

A) 2 (B) 15 (C) 11 (D) 4 (E) 10

16. What is the units (ones) digit of (184682 )(100782 )?

A) 2 (B) 4 (C) 6 (D) 8 (E) 0

17. Three balls marked 1, 2 and 3, are put in a bag. A ball is drawn at random,
its number is recorded, and then the ball is returned into the bag. This is
done three times, and each ball is equally likely to be drawn on each occasion.
What is the probability that the sum of the numbers on the three balls drawn,
is 6?

1 1 7 2 1
A) (B) (C) (D) (E)
27 3 27 9 9
18. Quadrilateral P QRS with P Q k SR and
P Q = 5 was created by joining two similar
triangles. What is the perimeter of the
quadrilateral?

77 122 129
A) (B) 22 (C) 25 (D) (E)
5 5 5

19. A country uses the alphabet {A, B, C, D, E, ..., Z} and the digits {0, 1, 2, ..., 9}.
Its current licence plate system consists of two letters followed by four digits.
The country wants to change to a licence plate system that will consist of four
letters followed by three digits. In both cases the letters and digits may be
repeated. By what factor will the number of possible licence plate numbers
increase?

262 26 263 263 262


A) (B) (C) (D) (E)
10 10 103 102 102

20. The figure shows quadrilateral ABCD


with AB = 30, CD = 54 and AB k DC.
The diagonals, AC and BD, are equal
with lengths 56. What is the area of
4ABZ?
√ √ √ √
A) 150 (B) 75 7 (C) 5 7 (D) 25 5 (E) 7 5
18. Vierhoek P QRS met P Q k SR en
P Q = 5 is gevorm deur twee gelykvormige
driehoeke te verbind. Wat is die omtrek
van die vierhoek?
77 122 129
A) (B) 22 (C) 25 (D) (E)
5 5 5
19. ’n Land gebruik die alfabet {A, B, C, D, E, ..., Z} en syfers {0, 1, 2, ..., 9}. Die
huidige nommerplaatstelsel bestaan uit twee letters gevolg deur vier syfers.
Die land wil verander na ’n stelsel wat bestaan uit vier letters gevolg deur drie
syfers. In albei gevalle mag die letters en syfers herhaal word. Met watter
faktor sal die aantal beskikbare nommerplate toeneem?
262 26 263 263 262
A) (B) (C) (D) (E)
10 10 103 102 102
20. Die figuur toon vierhoek ABCD met AB
= 30, CD = 54 en AB k DC. Die hoek-
lyne, AC en BD, is gelyk met lengtes 56.
Wat is die oppervlakte van 4ABZ?
√ √ √ √
A) 150 (B) 75 7 (C) 5 7 (D) 25 5 (E) 7 5
13. ’n Ry word gevorm deur herhaaldelik met ’n konstante faktor te vermenigvuldig.
Die ry begin as volg: 54, 36, 24, 16, . . . . Die tiende term van die ry kan in die
2a
vorm geskryf word. Vind die verskil tussen a en b.
3b
A) −1 (B) 1 (C) 3 (D) 4 (E) 7
14. Die figuur hieronder toon ’n deel van ’n reëlmatige veelhoek met sylengtes 1.
Die grootte van 6 BDC is 10◦ . Wat is die omtrek van die veelhoek?
A) 4 (B) 15 (C) 18 (D) 20 (E) 25
15. Abbey en Zoliswa hardloop om fiks te word vir ’n padwedloop. Abbey trek
twee minute voor Zoliswa weg. Abbey hardloop teen 11 km/h en Zoliswa
hardloop teen 13 km/h. Hoeveel minute sal dit Zoliswa neem om Abbey in te
haal?
A) 2 (B) 15 (C) 11 (D) 4 (E) 10
16. Wat is die enesyfer van (184682 )(100782 )?
A) 2 (B) 4 (C) 6 (D) 8 (E) 0
17. Drie balle, gemerk 1, 2 en 3, word in ’n sak gesit. ’n Bal word ewekansig
uitgehaal, sy nommer word neergeskryf en die bal word teruggesit in die sak.
Dit word drie keer gedoen en elke bal het dieselfde kans om uitgehaal te word.
Wat is die waarskynlikheid dat die som van die getalle op die drie balle wat
uitgehaal is, gelyk is aan 6?
1 1 7 2 1
A) (B) (C) (D) (E)
27 3 27 9 9
8. Die bewerking ♦ word gedefinieer deur x♦y = 3x − 8y + xy. Vir hoeveel reële
getalle y is 24 = 8♦y?
A) 0 (B) 1 (C) 3 (D) 4 (E) meer as 4
9. Elke sy van ’n kubus word met 50% vermeerder. Met watter persentasie ver-
meerder die volume van die kubus?
A) 50 (B) 237.5 (C) 153.5 (D) 300 (E) 150
10. In ’n selfoonspeletjie is die “monster” die in-
gekleurde sektor van ’n sirkel met radius 1,
soos aangetoon in die figuur. Die vermiste
deel (die mond) het ’n hoek van 60◦ by die
middelpunt. Wat is die omtrek van die “mon-
ster”?
5 5 5
A) π + 2 (B) 2π (C) π (D) π+2 (E) π+2
3 6 3
11. In die reghoekige 4ABC met sye 5 en
12, is twee sirkelboë getrek, een met mid-
delpunt A en radius 12, die ander met
middelpunt B en radius 5. M en N is
beide op die skuinssy. Wat is die lengte
van MN?
13 24
A) 2 (B) (C) 3 (D) 4 (E)
5 5
3
12. Laat p > 1. Wat is die waarde van p3 p3p?

r q
13 1 1 13
A) p 81 (B) p 3 (C) p 9 (D) p 27 (E) p
1. Die helfte van 222 is gelyk aan
(A) 122 (B) 211 (C) 111 (D) 221 (E) 411
2. Die verskil tussen die kwadrate van twee getalle is 80. Die som van die twee
getalle is 16. Wat is die positiewe verskil tussen die twee getalle?
(A) 1 (B) 5 (C) 20 (D) 10 (E) 2
√ √ √ √ √ √
3. Wat is die waarde van a as 3 3 + 2 11 − (3 11 − 3) = 4 3 + a 11?
(A) −1 (B) 1 (C) 4 (D) 2 (E) 3
4. Die uitdrukking vereenvoudig na
20232 − 20212 20232 − 20212
2 4044

(A) 0 (B) 2023 (C) 4044 (D) 4042 (E) 4046
250
5. Vir hoeveel heelgetalwaardes van n is ’n positiewe heelgetal?
n
(A) 8 (B) 10 (C) 16 (D) 24 (E) 30
6. ’n Speelgoedwinkel het ’n sak met 50% rooi en 50% geel albasters, ’n ander sak
met 25% rooi en 75% geel albasters en ’n derde sak met 21% rooi, 40% blou
en 39% geel albasters. Al die sakke bevat almal ewe veel albasters. Watter
persentasie albasters sal rooi wees as al die albasters in een sak gegooi word?
(A) 18 (B) 96 (C) 32 (D) 50 (E) 21
7. ’n Vis se massa is 75 kg plus een kwart van sy massa terwyl die visserman
se massa 100 kg plus een vyfde van sy massa is. Wat is die positiewe verskil
tussen hulle massas, in kg?
(A) 15 (B) 20 (C) 25 (D) 1 (E) 30
OLD MUTUAL
SUID-AFRIKAANSE
WISKUNDE-OLIMPIADE
Georganiseer deur die
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION
2021 EERSTE RONDTE
SENIOR AFDELING: GRAAD 10-12
11 Maart 2021 Tyd: 60 minute Aantal vrae: 20
Instruksies
1. Hierdie is ‘n veelvuldige-keuse vraestel. Na elke vraag is vyf antwoorde, genommer A, B, C, D en
E. Net een van hulle is reg.
2. Puntetoekenning:
2.1. Elke korrekte antwoord tel 5 punte.
2.2. Daar is geen penalisering vir foutiewe antwoorde of vrae wat nie beantwoord is nie.
3. Gebruik 'n HB potlood. Papier vir rofwerk, 'n liniaal en uitveër word toegelaat. Sakrekenaars en
meetkunde-instrumente word nie toegelaat nie.
4. Figure is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
5. Beantwoord die vrae op die antwoordblad wat voorsien word.
6. Begin sodra die toesighouer die teken gee.
7. Antwoorde en oplossings sal beskikbaar wees by www.samf.ac.za
Moenie omblaai voordat dit aan jou gesê word nie.
Turn the booklet over for the English paper.
PRIVAATSAK X173, PRETORIA, 0001
TEL: (012) 392-9372 E-pos: info@samf.ac.za
Organisasies betrokke: AMESA, SA Wiskundevereniging,
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

You might also like