Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

The Old Mutual South African Mathematics Olympiad

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 16

THE OLD MUTUAL

SOUTH AFRICAN
MATHEMATICS OLYMPIAD

Organised by the
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION

2020 SECOND ROUND


JUNIOR SECTION: GRADE 8 & 9

14 May 2020 Time: 120 minutes Number of questions: 25

Instructions
1. The answers to all questions are integers from 0 to 999. Each question has only one correct
answer.
2. Scoring rules:
2.1. Each correct answer is worth 3 marks in Part A, 4 marks in Part B and 6 marks in Part C.
2.2. There is no penalty for an incorrect answer or any unanswered question.
3. You must use an HB pencil. Rough work paper, a ruler and an eraser are permitted. Calculators
and geometry instruments are not permitted.
4. Figures are not necessarily drawn to scale.
5. Indicate your answers on the sheet provided.
6. Start when the invigilator tells you to do so.
7. Answers and solutions will be available at www.samf.ac.za

Do not turn the page until you are told to do so.


Draai die boekie om vir die Afrikaanse vraestel.

PRIVATE BAG X173, PRETORIA, 0001


TEL: (012) 392-9372 Email: info@samf.ac.za

Organisations involved: AMESA, SA Mathematical Society,


SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
HOW TO COMPLETE THE ANSWER SHEET

The answers to all questions are integers from 0 to 999. Consider the following
example question:

26. If 3x − 216 = 0, determine the value of x.

The answer is 72, so you must complete the block for question 26 on the answer
sheet as follows: shade 0 in the hundreds row, 7 in the tens row, and 2 in the units
row:

Write the digits of your answer in the the blank blocks on the left of the respec-
tive rows, as shown in the example; hundreds, tens and units from top to bottom.
The three digits that you wrote down will not be marked, since it is only for your
convenience — only the shaded circles will be marked.

DO NOT TURN THE PAGE BEFORE YOU ARE TOLD


TO DO SO
Part A: 3 marks each

1. 20  8  20  3 

2. The year 1936 was a square number. It is now 2020. In how many years’ time will the year
next be a square number?

3. 160 students are surveyed at the school tuckshop.


The shaded sector of the pie chart shows those
who like bananas. How many students like bananas?

4. Three isosceles triangles are put together to create a larger isosceles triangle.
What is the value of 𝑥?

5. In the diagram, some of the squares are black. If we


wish to have 20% of the whole diagram black, how
many more squares need to be black?

20
6. If K  0,2   20%  1 , then determine the value of K .
100

7. A wheel turns at a constant rate of 50 revolutions per minute. Through what angle, in degrees,
does the wheel turn in one second?

8. In the diagram, ABCD is a square with sides of length 4 cm. Q is the midpoint of CD.
ABCD is reflected across the line AQ to give the square AB′C′D′. Determine the area,
in cm2, of quadrilateral ADQD′.
9. On the island of Pythageuleria, all vehicle number plates have two letters from the selection
A, B, C, D followed by a number 1, 2, 3 or 4. For example:

How many number plates contain both a single ‘A’ and an odd number?

10. Some 3-digit numbers have the following property: if you remove the first digit then the
remaining 2-digit number is a perfect square AND if you remove the last digit the remaining
2-digit number is also a perfect square. What is the largest such 3-digit number?

Part B: 4 marks each

11. The diagram shows three regular hexagons and four shaded equilateral triangles. If the TOTAL
area of the diagram is 176 cm2, what (in cm2) is the area of the shaded region?

12. Busi correctly adds the lengths of three sides of a rectangle and gets 73 cm. Caleb correctly
adds the lengths of three sides of the same rectangle and gets 77 cm. What is the perimeter of
the rectangle in cm?

13. A right-angled triangle has a hypotenuse of length 20 cm. Of the two unknown sides, one is
three times longer than the other. Determine the area of the triangle in cm2.

14. ABCD is a square and point F lies on BC. Triangle DEC is equilateral and EB = EF.
What is the size of 𝐶𝐸̂ 𝐹 in degrees?
15. A broken calculator doesn’t display the digit 5. So, for example, if we type in 51258 only the
number 128 is displayed, with no spaces. Tebogo typed a 6-digit number into this broken
calculator, but only 2020 appeared on the display. How many different 6-digit numbers could
Tebogo have typed?

16. Three large buckets hold the same volume as four medium buckets. Five medium buckets hold
the same volume as six small buckets. How many small buckets hold the same volume as 15
large buckets?

17. A rectangular prism, with two sides measuring 3 cm


by 2 cm, is removed from a larger rectangular prism.
If the original prism had a surface area of 96 cm2, what
is the surface area, in cm2, of the new shape?

18. A school achieved a matric pass rate of exactly 96,8% (without any rounding). What is the
smallest possible number of pupils who did not pass?

19. In the figure below, angles 𝐷𝐵̂ 𝐶 and 𝐸𝐶̂ 𝐵 are both equal to 𝑥°. Triangle 𝐴𝐵𝐶 includes
angles of size 48° and 𝑦°. What is the sum of the three different possible values of 𝑦?

20. The ratio of boys to girls in a class is 2:1. One boy leaves the class and two girls join the class.
The new ratio of boys to girls is 3:2. How many pupils were there in the class originally?

Part C: 6 marks each

21. In the diagram, angles 𝐴𝐵̂ 𝐶 and 𝐵𝐶̂ 𝐷 are right angles. AB = 6 cm, BC = 8 cm and
CD = 9 cm. What is the length of AD in cm?
22. Vlad, Hagrid and Sanjev are running in a 1000 m race. They each run at a constant rate. After
Vlad has run 250 m, he is 25 m ahead of Hagrid. After Hagrid has run 500 m, he is 20 m ahead
of Sanjev. When Vlad finishes the race, how many metres behind him is Sanjev?

23. The diagrams show a cat, a dog and a table. Determine the height of the table in cm.

24. Three squares, with given areas, fit inside triangle ABC. Determine the length of BC.

25. Determine the area of quadrilateral ABCD in cm2.


22. Vlad, Hagrid en Sanjev hardloop almal in ‘n 1000 m wedloop. Individueel hardloop elkeen
teen ‘n konstante spoed. Nadat Vlad 250 m gehardloop het, is hy 25 m voor Hagrid. Nadat
Hagrid 500 m gehardloop het, is hy 20 m voor Sanjev. Wanneer Vlad the wedloop voltooi,
hoeveel meter agter hom sal Sanjev wees?
23. Die onderstaande diagramme toon ‘n kat, ‘n hond en ‘n tafel aan. Bepaal die hoogte van die
tafel in cm.
24. In die onderstaande diagram word drie vierkante met hulle onderskeie areas aangedui. Al drie
pas saam in driehoek ABC. Bepaal die lengte van BC.
25. Bepaal die area van vierhoek ABCD in cm2.
15. ‘n Gebreekte sakrekenaar kan nie die getal 5 vertoon nie. Byvoorbeeld, as ons 51258 in tik, sal
net die getal 128, met geen spasies nie, vertoon word. Tebogo tik ‘n 6-syfer getal in hierdie
gebreekte sakrekenaar in, en 2020 is die enigste syfers wat verskyn. Hoeveel verskillende 6-
syfer getalle kon Tebogo ingetik het?
16. Drie groot emmers hou dieselfde volume as vier medium emmers. Vyf medium emmers hou
dieselfde volume as ses klein emmers. Hoeveel klein emmers sal dieselfde volume as 15 groot
emmers hou?
17. ‘n Reghoekige prisma, met twee sylengtes van 3 cm
en 2 cm, word uit ‘n groter reghoekige prisma verwyder.
As die oorspronklike groter reghoekige prisma ‘n buite-
oppervlakte van 96 cm2 gehad het, wat sal die buite-
oppervlakte van die nuwe figuur in cm2 wees?
18. ‘n Skool het ‘n matriekslaagsyfer van presies 96,8% behaal (sonder enige afronding). Wat is
die kleinste moontlike getal leerders wat gedruip het?
19. In die onderstaande figuur is hoeke 𝐷𝐵̂ 𝐶 and 𝐸𝐶̂ 𝐵 beide 𝑥°. Driehoek ABC het twee hoeke
van groottes 48° en 𝑦°. Wat is die som van die drie verskillende moontlike waardes van 𝑦?
20. Die verhouding van seuns tot meisies in ‘n klas is 2:1. Een seun verlaat die klas en twee
meisies sluit by die klas aan. Die nuwe verhouding van seuns tot meisies is 3:2. Hoeveel
kinders was oorspronklik in die klas?
Deel C: 6 punte elk
21. In die diagram, is hoeke 𝐴𝐵̂ 𝐶 en 𝐵𝐶̂ 𝐷 beide regte hoeke. AB = 6 cm, BC = 8 cm en CD = 9
cm. Wat is die lengte van AD in cm?
9. Op die eiland Pythageuleria, bestaan alle karnommerplate uit twee van die volgende letters: A,
B, C, of D gevolg deur een van die volgende syfers: 1, 2, 3 of 4. Byvoorbeeld:
Hoeveel nommerplate sal ‘n enkele A en ‘n onewe getal bevat?
10. Sommige 3-syfer getalle het die volgende kenmerke: as jy die eeste syfer wegneem sal die
twee syfers wat oorbly ‘n vierkantsgetal wees EN as jy die laasste syfer wegneem sal die twee
syfers wat oorbly ook ‘n vierkantsgetal wees. Wat is die grootste 3-syfer getal met hierdie
kenmerke?
Deel B: 4 punte elk
11. Die diagram toon drie gelyksydige heksagone en vier grys gelyksydige driehoeke aan. As die
TOTALE area van die diagram 176 cm2 is, wat sal die area (in cm2) van die grys gelyksydige
driehoeke wees?
12. Busi tel die lengtes van drie sye van ‘n reghoek korrek op om 73 cm te kry. Caleb tel die
lengtes van drie van die sye van dieselfde reghoek korrek op om 77 cm te kry. Wat is die
omtrek van die reghoek in cm?
13. ‘n Reghoekige driehoek se skuinssy het ‘n lengte van 20 cm. Die een onbekende sy is driekeer
langer as die ander onbekende sy. Bepaal die area van die driehoek in cm2.
14. ABCD is ‘n vierkant en punt F lê op lyn BC. Driehoek DEC is gelyksydig en EB = EF.
Wat is die grootte van 𝐶𝐸̂ 𝐹 in grade?
Deel A: 3 punte elk
1. 20  8  20  3 
2. Die jaar 1936 was ‘n vierkantsgetal. Dit is nou die jaar 2020. Oor hoeveel jaar sal ons weer ‘n
jaar, wat ‘n vierkantsgetal is, hê?
3. 160 studente is almal by die skoolsnoepie ondervra. Die grys
gedeelte van die sirkelgrafiek dui die getal studente wat van
piesangs hou, aan. Hoeveel studente hou van piesangs?
4. Drie gelykbenige driehoeke word bymekaar gevoeg om ‘n groter gelykbenige driehoek toe
vorm. Bepaal die waarde van 𝑥.
5. In die gegewe diagram is sommige van die vierkante swart.
As ons graag 20% van die hele diagram swart wil hê,
hoeveel meer vierkante moet swart wees?
20
6. Indien K  0,2   20%  1 , bepaal die waarde van K.
100
7. ‘n Wiel draai teen ‘n konstante spoed van 50 revolusies per minuut. Bepaal die hoekgrootte, in
grade, wat die wiel in een sekonde sal draai.
8. ABCD is ‘n vierkant met sylengtes van 4 cm elk. Q is die middelpunt van CD. ABCD word
gereflekteer oor die lyn AQ om die vierkant AB′ C′ D′ te vorm. Bepaal die area, in cm2, van
vierhoek ADQD′.
HOE OM DIE ANTWOORDBLAD TE VOLTOOI
Al die antwoorde is heelgetalle van 1 tot 999. Beskou die volgende voorbeeldvraag:
26. As 3x − 216 = 0, bepaal die waarde van x.
Die antwoord is 72, en dus moet jy die blok vir vraag 26 op die antwoordblad as
volg voltooi: kleur 0 in honderde-ry in, 7 in die tiene-ry, en 2 in die ene-ry:
Skryf die syfers van jou antwoord in die oop blokkies links in die betrokke ry, soos
in die voorbeeld aangetoon; honderde, tiene en ene van bo na onder. Die drie syfers
wat jy neergeskryf het, word nie nagesien nie; dit is vir jou eie gerief — slegs die
ingekleurde sirkels word gemerk.
MOENIE OMBLAAI VOORDAT JY VERSOEK WORD
OM DIT TE DOEN NIE
DIE OLD MUTUAL
SUID-AFRIKAANSE
WISKUNDE-OLIMPIADE
Georganiseer deur die
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION
2020 TWEEDE RONDTE
JUNIOR AFDELING: GRAAD 8 & 9
14 Mei 2020 Tyd: 120 minute Aantal vrae: 25
Instruksies
1. Die antwoorde op al die vrae is heelgetalle van 0 tot 999. Elke vraag het slegs een korrekte
antwoord.
2. Puntetoekenning:
2.1. Elke korrekte antwoord tel 3 punte in Afdeling A, 4 punte in Afdeling B en 6 punte in
Afdeling C.
2.2. Geen punte word afgetrek vir foutiewe antwoorde of onbeantwoorde vrae nie.
3. Gebruik 'n HB potlood. Papier vir rofwerk, 'n liniaal en uitveër word toegelaat. Sakrekenaars en
meetkunde-instrumente word nie toegelaat nie.
4. Figure is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
5. Beantwoord die vrae op die antwoordblad wat voorsien word.
6. Begin sodra die toesighouer die teken gee.
7. Antwoorde en oplossings sal beskikbaar wees by www.samf.ac.za
Moenie omblaai voordat dit aan jou gesê word nie.
Turn the booklet over for the English paper.
PRIVAATSAK X173, PRETORIA, 0001
TEL: (012) 392-9372 E-pos: info@samf.ac.za
Organisasies betrokke: AMESA, SA Wiskundevereniging,
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

You might also like