Parc des Princes
Die Parc des Princes (Frans: [paʁk de pʁɛ̃s]) is 'n stadion in die suidweste van die Franse hoofstad Parys. Die stadion is in die XVIde arrondissement en naby die boulevard périphérique, 'n ringsnelweg rondom Parys, geleë. Die stadion word deur die stad Parys besit.
Parc des Princes | ||
UEFA | ||
Bynaam | Le Parc | |
---|---|---|
Ligging | Parys, Frankryk | |
Koördinate | 48°50′29″N 2°15′11″O / 48.84139°N 2.25306°O | |
Eienaar | Stad Parys | |
Operateur | Paris Saint-Germain | |
Kapasiteit | 48 583 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1897 | |
Geopen | 18 Juli 1897 | |
Renovasie | 1932, 1972, 2012–2016. | |
Boukoste | 90 miljoen Franc (1972) | |
Argitek | Roger Taillibert (1972) | |
Huurders | ||
Paris Saint-Germain (Sokker) Frankryk (Rugby) Frankryk (Sokker) (sommige wedstryde tot en met 1998) |
Die eerste Parc is op 18 Julie 1897 onder die naam Stade-vélodrome du Parc des Princes ingewy, maar die huidige konstruksie is volgens die argitek Roger Taillibert se ontwerp in 1972 opgerig. Die Parc des Princes dien sedert 1974 as die amptelike stadion van die sokkerklub Paris Saint-Germain. Voor die inwyding van die Stade de France in Januarie 1998 het ook wedstryde van die Franse nasionale sokker- en rugbyspanne hier plaasgevind. Verskeie wedstryde van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938, Europese Sokkerkampioenskap 1960, Europese Sokkerkampioenskap 1984, Rugbywêreldbeker 1991, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998, Rugbywêreldbeker 2007 en Europese Sokkerkampioenskap 2016 is hier gehou. Naas die Stade Vélodrome in Marseille het die Stade Vélodrome in 2016 die tweede stadion geword, waar wedstryde tydens drie UEFA Europa-beker (1960, 1984 en 2016) aangebied is.
Fotogalery
wysig-
Wedstryd tussen Suid-Afrika en Samoa tydens die Rugbywêreldbeker 2007
-
Wedstryd tussen Italië en Portugal tydens die Rugbywêreldbeker 2007
-
Die Parc des Princes tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2016
Wedstryde
wysigFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
4 Junie 1938 | 17:00 | Switserland | 1–1 (e.t.) | Nazi-Duitsland | Eerste rondte | 27 162 |
9 Junie 1938 | 18:00 | Nazi-Duitsland | 2–4 | Switserland | Herhaling | 20 265 |
16 Junie 1938 | 18:00 | Hongarye | 5–1 | Swede | Halfeindrondte | 14 800 |
Europese Sokkerkampioenskap 1960
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Europese Sokkerkampioenskap 1960.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
6 Julie 1960 | 20:00 | Frankryk | 4–5 | Joego-Slawië | Halfeindrondte | 26 370 |
10 Julie 1960 | 21:30 | Sowjetunie | 2–1 (e.t.) | Joego-Slawië | Eindstryd | 17 966 |
Europese Sokkerkampioenskap 1984
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Europese Sokkerkampioenskap 1984.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
12 Junie 1984 | 20:30 | Frankryk | 1–0 | Denemarke | Groep A | 47 570 |
20 Junie 1984 | 20:30 | Wes-Duitsland | 0–1 | Spanje | Groep B | 47 691 |
27 Junie 1984 | 20:00 | Frankryk | 2–0 | Spanje | Eindstryd | 47 368 |
Rugbywêreldbeker 1991
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 1991.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
19 Oktober 1991 | 15:00 | Frankryk | 10–19 | Engeland | Kwarteindrondte | 48 500 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
15 Junie 1998 | 21:00 | Duitsland | 2–0 | Verenigde State | Groep F | 45 500 |
19 Junie 1998 | 17:30 | Nigerië | 1–0 | Bulgarye | Groep D | 45 500 |
21 Junie 1998 | 17:30 | Argentinië | 5–0 | Jamaika | Groep A | 45 500 |
25 Junie 1998 | 16:00 | België | 1–1 | Suid-Korea | Groep E | 45 500 |
27 Junie 1998 | 21:00 | Brasilië | 4–1 | Chili | Agtste eindrondte | 45 500 |
11 Julie 1998 | 21:00 | Nederland | 1–2 | Kroasië | Klein finale | 45 500 |
Rugbywêreldbeker 2007
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 2007.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
9 September 2007 | 16:00 | Suid-Afrika | 59–7 | Samoa | Groep A | 46 575 |
19 September 2007 | 20:00 | Italië | 31–5 | Portugal | Groep C | 45 476 |
28 September 2007 | 21:00 | Engeland | 36–20 | Tonga | Groep A | 45 085 |
30 September 2007 | 17:00 | Ierland | 15–30 | Argentinië | Groep D | 45 450 |
19 Oktober 2007 | 21:00 | Frankryk | 10–34 | Argentinië | Klein finale | 45 958 |
Europese Sokkerkampioenskap 2016
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Europese Sokkerkampioenskap 2016.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
12 Junie 2016 | 15:00 | Turkye | 0–1 | Kroasië | Groep D | 43 842 |
15 Junie 2016 | 18:00 | Roemenië | 1–1 | Switserland | Groep A | 43 576 |
18 Junie 2016 | 21:00 | Portugal | 0–0 | Oostenryk | Groep F | 44 291 |
21 Junie 2016 | 18:00 | Noord-Ierland | 0–1 | Duitsland | Groep C | 44 125 |
25 Junie 2016 | 18:00 | Wallis | 1–0 | Noord-Ierland | Kwarteindrondte | 44 342 |
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Parc des Princes. |
- (fr) Amptelike webwerf