Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

Romani

Indo-Ariese taal
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Roma.

Romani of Romanes (romani ćhib) is 'n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in Sentraal- en Oos-Europa deur 3 miljoen Roma gepraat word. Dit is verwant aan Hindi en Oerdoe. In Kosowo en Noord-Masedonië word Romani as plaaslike ampstaal erken en in Duitsland,[4] Finland, Hongarye,[5] Noorweë, Oostenryk, Roemenië, Slowenië en Swede[6] word Romani amptelik as minderheidstaal erken.

Romani
romani ćhib
Gepraat in: verskeie Europese lande 
Gebied: Sentraal- en Oos-Europa
Totale sprekers: 3 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Hindoestani
    Romani 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Kosovo Kosovo[2] (plaaslik)
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië[3] (plaaslik)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: rom
ISO 639-3: rom 
Dialekte van Romani

Die belangrikste dialekte (volgens moedertaalsprekers) is: Vlax-Romani (500 000[7]), Balkan-Romani (600 000[8]) en Sinte-Romani (300 000[9]). Die verskille tussen verskeie variëteite is so groot soos, byvoorbeeld, die verskille tussen verskeie Slawiese tale.[10]

Verwysings

wysig
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  2. (en) Constitution of the Republic of Kosovo Geargiveer 11 Oktober 2017 op Wayback Machine (PDF; 244 kB), bl. 8.
  3. "www.sobranie.mk: Assembly of the Republic of Macedonia". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 29 Oktober 2013.
  4. "Regional- und Minderheitensprachen" (PDF) (in Duits). Berlin: Federal Ministry of the Interior. 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 April 2012. Besoek op 12 Augustus 2012.
  5. "National and Ethnic Minorities in Hungary" (PDF). Facts About Hungary (in Hongaars). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Oktober 2017. Besoek op 12 Augustus 2012.
  6. "National minorities and minority languages" (in Sweeds). Swedish Ministry for Integration and Gender Equality. 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2014. Besoek op 12 Augustus 2012.
  7. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Vlax" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  8. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Balkan" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2019. Besoek op 8 Mei 2016.
  9. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Sinte" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  10. (cz) Hübschmannová, Milena (1993). Šaj pes dokaveras - Můžeme se domluvit. Olomouc: Pedagogická fakulta UP Olomouc. p. 23. ISBN 80-7067-355-9.
 
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Romani