Piridoksien
chemiese verbinding
(Aangestuur vanaf Vitamien B6)
Piridoksien | |
---|---|
Chemie | |
Sistematiese naam | 4,5-Bis(hidroksimetiel)-2-metielpiridien-3-ol |
Chemiese formule | C8H11NO3 |
Molêre massa | 123.1094 g/mol |
Voorkoms | |
Oplosbaarheid | |
CAS registernommer | 65-23-6 |
Piridoksien is een van 3 stowwe genaamd vitamien B6, 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.
Vitamien B6 is behulpsaam met die natrium- en kaliumbalans sowel as met die vorming van rooibloedselle.