Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                

Voorrym (ook beginrym of aanvangsrym genoem) is rym aan die begin van versreëls.

Voorrym moet nie met alliterasie verwar word nie.

Voorbeeld

wysig
  • blinkende betowerende vonkelende kristal,
    klinkende kele en jubelgeskal.