1521
Voorkoms
1521 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1516 | 1517 | 1518 | 1519 | 1520 | ◄ 1521 ► | 1522 | 1523 | 1524 | 1525 | 1526 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1521 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Cortes verower Tenochtitlan | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1521 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 21ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 3 Januarie – Pous Leo X publiseer die bul Decet Romanum Pontificem waarin Martin Luther geëkskommunikeer word.
- 13 Maart – Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III) word biskop van Pavia.
- 18 Mei – Pous Leo X verbied Latynse dienste in Griekse kerke.
- 25 Mei – Edik van Worms: Martin Luther word voëlvry en 'n ketter verklaar deur die Ryksdag van Worms.
- 28 Augustus – Süleyman I verower Belgrado.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 4 Augustus – Giambattista Catagna (later Pous Urbanus VII), die 228ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1590).
- 13 Desember – Felice Peretti da Montalto (later Pous Sixtus V), die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1590).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 27 April – Ferdinand Magellan, Portugese ontdekkingsreisiger (* 1480)
- 1 Desember – Pous Leo X, die 217de pous van die Rooms-Katolieke Kerk aan malaria in Rome (* 1475).
- Onbekend – Juan Ponce de León, 'n Spaanse ontdekkingsreisiger (* 1460).