2006
Voorkoms
2006 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | ◄ 2006 ► | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2006 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 1 Januarie - Masedonië betree die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms.
- 6 Februarie - Stephen Harper (Konserwatiewe Party) lê die ampseed af as die 22ste Eerste Minister van Kanada
- 3 Junie - Montenegro verklaar onafhanklikheid van Serwië en Montenegro.
- 8 Junie - Serwië erken die onafhanklikheid van Montenegro.
- 24 Augustus - Die Internasionale Astronomiese Unie besluit finaal dat Pluto nie aan die nuwe definisie van 'n planeet voldoen nie en nou as 'n dwergplaneet beskou word.
- 5 November - Die voormalige Irakese diktator, Saddam Hussein, word ter dood veroordeel om gehang te word, ná hy skuldig bevind is aan misdade teen die mensdom.
Geboortes
Sterftes
- 1 Januarie - Haas Schoeman, Springbokflank
- 18 Januarie - Anton Rupert, Afrikaanse entrepreneur, sakeleier en omgewingsbewaarder (* 1916)
- 15 September - Oriana Fallaci, Italiaanse joernalis en skryfster (* 1929)
- 14 Oktober - Klaas Runia, Nederlandse joernalis, dominee en teoloog (* 1926)
- 31 Oktober - Pieter Willem Botha, Suid-Afrikaanse Eerste Minister en Staatspresident (* 1916)
- 21 November - Pierre Amine Gemayel, Libanese politikus (* 1972)
- 23 November - Alexander Litvinenko, Russiese voormalige FSB-lid (* 1962)
- 23 November - Philippe Noiret, Franse akteur (* 1930)
- 30 Desember - Saddam Hussein, president en diktator van Irak (* 1937)