Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Felipe VI

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Felipe van Spanje in 2012

Felipe VI (* 30 Januarie 1968 in Madrid as Felipe Juan Pablo y Alfonso de Todos los Santos de Borbón y Grecia), prins van Asturië en Gerona, is ná die abdikasie van sy vader, Juan Carlos I, op 19 Junie 2014 tot koning van Spanje uitgeroep.