Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Henryk Sienkiewicz: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k Updated an outdated broken link
 
Lyn 52: Lyn 52:
{{CommonsKategorie}}
{{CommonsKategorie}}


* [http://www.culture.pl/web/english/museums/-/eo_event_asset_publisher/sh2A/content/the-henryk-sienkiewicz-museum-in-oblegorek Die tuisblad van die Henryk Sienkiewicz-museum in Oblegorek] {{Webarchive|url=https://archive.today/20130416091803/http://www.culture.pl/web/english/museums/-/eo_event_asset_publisher/sh2A/content/the-henryk-sienkiewicz-museum-in-oblegorek |date=16 April 2013 }}. {{en}}
* [https://culture.pl/en/place/the-henryk-sienkiewicz-museum-in-oblegorek Die tuisblad van die Henryk Sienkiewicz-museum in Oblegorek] {{Webarchive|url=https://archive.today/20130416091803/http://www.culture.pl/web/english/museums/-/eo_event_asset_publisher/sh2A/content/the-henryk-sienkiewicz-museum-in-oblegorek |date=16 April 2013 }}. {{en}}
* [http://www.muzeumkielce.net/wystawy/oddzialy/oblegorek/oblegorek1.html Die huis van Henryk Sienkiewicz in Oblegorek] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20060302165448/http://www.muzeumkielce.net/wystawy/oddzialy/oblegorek/oblegorek1.html |date= 2 Maart 2006 }}.
* [http://www.muzeumkielce.net/wystawy/oddzialy/oblegorek/oblegorek1.html Die huis van Henryk Sienkiewicz in Oblegorek] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20060302165448/http://www.muzeumkielce.net/wystawy/oddzialy/oblegorek/oblegorek1.html |date= 2 Maart 2006 }}.



Huidige wysiging sedert 23:25, 6 Desember 2021

Henryk Sienkiewicz
Gebore
Henryk Adam Aleksander Pius Sienkiewicz

5 Mei 1846
Wola Okrzejska, Kongres-Pole
Sterf15 November 1916
NasionaliteitVlag van Pole Pole
BeroepRomanskrywer
Bekend virJanko Muzykant
Ogniem i mieczem
Potop
Pan Wołodyjowski
Quo vadis
Krzyżacy
W pustyni i w puszczy
Handtekening

Henryk Adam Aleksander Pius Oszyk-Sienkiewicz (5 Mei 184615 November 1916) was 'n Poolse romanskrywer, een van die mees uitstekende skrywers van die tweede helfte van die 19de eeu, en die eerste Poolse wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1905.[1]

Kort biografie

[wysig | wysig bron]

Hy is gebore in Wola Okrzejska, 'n dorp in die toe-Russies-beheerde Pole. Hy was sterk polities geïnspireer en het met historiese romans die dapper dade van Poolse helde van die 17de eeu beskryf. Met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog het hy hom bevind in Switserland en het hy ook daar gesterf, en is daar begrawe.

Bibliografie

[wysig | wysig bron]

Sy mees belangrike romans was:

  • Trylogia (Die trilogie), wat bestaan het uit:
    • Ogniem i mieczem (Met vuur en swaard) - 1884,
    • Potop (Die vloed) - 1886,
    • Pan Wołodyjowski (ook bekend as "Vuur in die Steppe") - 1888.
  • Bez dogmatu (Sonder dogma) - 1891,
  • Rodzina Połanieckich (Die Połaniecki-familie) - 1894,
  • Quo Vadis - 1895,
  • Krzyżacy (Die ridders van die Kruis) - 1900,
  • W pustyni i w puszczy (In woestyn en wildernis) - 1912.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "The Nobel Prize in Literature 1905" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.