Kaap St Francis
Voorkoms
Kaap St Francis (Cape St Francis) | |
---|---|
Kaap St Francis soos gesien vanaf die Seal Pointvuurtoring | |
Koördinate: 34°12′28″S 24°49′56″O / 34.20778°S 24.83222°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,38 km2 (1,69 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 342 |
• Digtheid | 78/km2 (200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 94.7% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 3.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 55.6% |
• Afrikaans | 42.6% |
• Xhosa | 1.8% |
• Ander | 0.6% |
Poskode (strate) | 6332 |
Poskode (posbusse) | 6332 |
Skakelkode | 042 |
Webwerf | http://www.capestfrancis.co.za |
Kaap St Francis is 'n dorp geleë by die mees suidelike punt in die Oos-Kaap, 19 km suid van Humansdorp. Die dorp is eers in 1965 geproklameer.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kaap St Francis". Sensus 2011.
- St Francis Bay Tourist Information - www.infostfrancisbay.com Geargiveer 27 Januarie 2012 op Wayback Machine, Besoek op 27 Mei 2012