Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Lourierboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 07:56, 31 Julie 2020 (Taksonbalk)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Lourierboom
Blomknoppe en blare
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. nobilis
Binomiale naam
Laurus nobilis

Die lourierboom (Laurus nobilis) is struik of klein boompie met glasende groen blare. Die plant is immergroen en verkies volson. Die blare word gebruik as kruie om bredies, potjiekos of omtrent enige vleisgereg te geur.

'n Lourierboom-struik
Laurus nobilis in 'n pot
  • Waterslim-kruie vir die braaiplek, Beeld, 14 November 2015

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]