Ronnie Cooke
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Ronald John Cooke | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 April 1984 | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,83 m | ||||
Massa | 90 kg | ||||
Skool | Hoërskool Noord-Kaap | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007-2012 2012 |
CA Brive FC Grenoble |
121 6 |
(80) (2) | ||
korrek soos op 15 Julie 2010. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2004-2005 2006-2007 2013 |
Luiperds Griekwas OP Kings |
11 13 0 |
(35) (15) (0) | ||
korrek soos op 18 Maart 2013. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006-2007 2013 |
Cheetahs Kings |
24 7 |
25) (10 | ||
korrek soos op 13 April 2013. |
Ronnie Cooke (gebore in Pretoria, 5 April 1984) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Luiperds, Griekwas en Oostelike Provinsie in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse gespeel het en vir die Cheetahs en die Kings in die Superrugbykompetisie.
Cooke was ook ’n lid van die Suid-Afrikaanse span wat die 2005 Onder-21 Rugbywêreldbeker gewen het.