1451
Voorkoms
1451 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1446 | 1447 | 1448 | 1449 | 1450 | ◄ 1451 ► | 1452 | 1453 | 1454 | 1455 | 1456 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1451 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Murad II | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1451 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 7 Januarie – Met 'n bul van pous Nicolaas V word die Universiteit van Glasgow in die lewe geroep.
- 16 Junie – Pietro Barbo (later Pous Paulus II) word as kardinaal-priester van San Marco in Rome aangestel deur Pous Nicolaas V.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Bartolomeus Dias, 'n Portugese ontdekkingsreisiger († 1500).
- Onbekend – Christophorus Columbus 'n Italiaanse ontdekkingsreisiger († 1506)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 7 Januarie – Amadeus VIII, hertog van Savoje ook Teenpous Felix V. (*1383)
- 3 Februarie – Murat II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1404).