2019 Superrugbyseisoen
2019 Superrugby | |
Deelnemende lande | Argentinië (1 span) Australië (4 spanne) Japan (1 span) Nieu-Seeland (5 spanne) Suid-Afrika (4 spanne) |
---|---|
Wedstryde gespeel | 106 |
Drieë gedruk | 673 (gem. 6.349 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 170 Handré Pollard, Bulls |
Meeste drieë gedruk | 15 Sevu Reece, Crusaders |
Die 2019 Superrugbyseisoen was die 24ste seisoen van Superrugby, 'n jaarlikse rugbykompetisie georganiseer deur SANZAAR tussen die spanne van Argentinië, Australië, Japan, Nieu-Seeland en Suid-Afrika. Sedert die 2018-seisoen is teruggekeer na 'n 15-spanformaat, wat bestaan uit drie geografiese konferensies.
Kompetisieformaat
[wysig | wysig bron]Die 15 deelnemende spanne is verdeel in drie geografiese konferensies: die Australiese konferensie (bestaande uit vier Australiese spanne en die Japanse Sunwolves), die Nieu-Seelandse konferensie (bestaande uit vyf Nieu-Seelandse spanne), en die Suid-Afrikaanse Konferensie (bestaande uit vier Suid-Afrikaanse spanne en die Jaguares van Argentinië).[1]
In die groepfase was daar 18 rondtes van wedstryde, met elke span wat 16 wedstryde speel met twee rondtes loslootjies, wat sorg vir 'n totaal van 120 wedstryde. Spanne sal agt inter-konferensiewedstryde en agt kruis-konferensiewedstryde speel; hulle sal twee keer teen elke ander span in hul konferensie speel – een keer tuis en een keer weg – en sal een keer teen vier van die spanne in die ander twee konferensies speel.
Die boonste span in elk van die drie konferensies het vir die kwarteindrondte kwalifiseer, asook die volgende vyf spanne met die beste uitslae oor die drie konferensies, bekend as "wildcards". Die konferensiewenners en die beste "wildcard"-span was die gashere vir die kwarteindrondtes. Die wenners van die kwarteindrondtes het tot die halfeindstryd gevorder, en die wenners van die halfeindrondtes tot die eindstryd.
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Rondte 1 | 15–16 Feb | Rondte 11 | 26–27 April |
Rondte 2 | 22-23 Februarie | Rondte 12 | 3–4 Mei |
Rondte 3 | 1–2 Maart | Rondte 13 | 10–12 Mei |
Rondte 4 | 8–9 Maart | Rondte 14 | 17–18 Mei |
Rondte 5 | 15–16 Maart | Rondte 15 | 24–25 Mei |
Rondte 6 | 23–24 Maart | Rondte 16 | 31 Mei–1 Junie |
Rondte 7 | 29–30 Maart | Rondte 17 | 7–8 Junie |
Rondte 8 | 5–6 April | Rondte 18 | 14–15 Junie |
Rondte 9 | 12–13 April | Halfeindronde | 28–29 Junie |
Rondte 10 | 19–20 April | Eindronde | 6 Julie 2019 |
- Rondomtalie
- Nota: Afskoptye was in die land waar die wedstryd gespeel is
Rondte 1
[wysig | wysig bron]15 Februarie 2019 | Chiefs | 27 – 30 | Highlanders | Waikatostadion, Hamilton, NS | |
19:35 | Verslag[2] | Skeidsregter: Glen Jackson (NS) | |||
15 Februarie 2019 | Brumbies | 27 – 34 | Rebels | Gio-stadion | |
19:45 | |||||
16 Februarie 2019 | Blues | 22 – 24 | Crusaders | Edenparkstadion, Auckland | |
19:35 | |||||
16 Februarie 2019 | Waratahs | 19 – 20 | Hurricanes | Brookvale Oval, Sydney | |
19:35 | |||||
16 Februarie 2019 | Sunwolves | 10 – 45 | Sharks | Nasionale Stadion, Singapoer | |
18:55 | |||||
16 Februarie 2019 | Bulls | 40 – 3 | Stormers | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:35 | |||||
16 Februarie 2019 | Jaguares | 16 – 25 | Lions | José Amalfitani-stadion, Buenos Aires | |
18:40 | |||||
Rondte 2
[wysig | wysig bron]22 Februarie 2019 | Highlanders | 36 – 31 | Reds | Forsyth Barr-stadion, Dunedin | |
19:35 | |||||
23 Februarie 2019 | Sunwolves | 30 – 31 | Waratahs | Prins Chichibu-gedenkstadion, Tokio | |
13:15 | Skeidsregter: AJ Jacobs | ||||
23 Februarie 2019 | Crusaders | 38 – 22 | Hurricanes | AMI-park, Christchurch | |
19:35 | Skeidsregter: Ben O'Keeffe | ||||
23 Februarie 2019 | Brumbies | 54 – 17 | Chiefs | Gio-stadion | |
19:45 | |||||
23 Februarie 2019 | Sharks | 26 – 7 | Blues | Kings Park-stadion, Durban | |
15:05 | Skeidsregter: Paul Williams | ||||
23 Februarie 2019 | Stormers | 19 – 17 | Lions | Nuwelandstadion | |
17:15 | Skeidsregter: Egon Seconds (SA) | ||||
23 Februarie 2019 | Jaguares | 27 – 12 | Bulls | José Amalfitani-stadion, Buenos Aires | |
18:40 | Skeidsregter: Brendon Pickerill | ||||
Loslootjie: Rebels |
Rondte 3
[wysig | wysig bron]1 Maart 2019 | Hurricanes | 43 – 13 | Brumbies | Arena Manawatu | |
19:35 | |||||
1 Maart 2019 | Rebels | 24 – 19 | Highlanders | AAMI-park | |
19:45 | Skeidsregter: AJ Jacobs | ||||
2 Maart 2019 | Chiefs | 15 – 30 | Sunwolves | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Skeidsregter: Federico Anselmi | ||||
2 Maart 2019 | Reds | 12 – 22 | Crusaders | Suncorpstadion, Brisbane | |
18:45 | Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | ||||
2 Maart 2019 | Lions | 12 – 30 | Bulls | Ellispark-stadion | |
15:05 | Skeidsregter: Paul Williams | ||||
2 Maart 2019 | Sharks | 11 – 16 | Stormers | Kings Park-stadion, Durban | |
17:15 | Skeidsregter: Jaco Peyper | ||||
2 Maart 2019 | Jaguares | 23 – 19 | Blues | Estadio José Amalfitani, Buenos Aires | |
18:40 | Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | ||||
Loslootjie: Waratahs |
Rondte 4
[wysig | wysig bron]8 Maart 2019 | Hurricanes | 25 – 22 | Highlanders | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Skeidsregter: Damon Murphy | ||||
8 Maart 2019 | Rebels | 29 – 26 | Brumbies | AAMI-park, Melbourne | |
19:45 | |||||
9 Maart 2019 | Crusaders | 57 – 28 | Chiefs | AMI-park, Christchurch | |
17:15 | |||||
9 Maart 2019 | Blues | 28 – 20 | Sunwolves | North Harbour-stadion, Albany | |
19:35 | |||||
9 Maart 2019 | Waratahs | 28 – 17 | Reds | Allianzstadion, Sydney | |
19:45 | |||||
9 Maart 2019 | Lions | 47 – 39 | Jaguares | Ellispark-stadion, Johannesburg | |
15:05 | |||||
9 Maart 2019 | Bulls | 37 – 14 | Sharks | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:15 | |||||
Loslootjie: Stormers |
Rondte 5
[wysig | wysig bron]15 Maart 2019 | Chiefs | 23 – 23 | Hurricanes | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Bywoning: 12902 | ||||
15 Maart 2019 | Brumbies | 19 – 13 | Waratahs | Gio-stadion, Canberra | |
19:45 | Verslag[3] | ||||
15 Maart 2019 | Stormers | 35 – 8 | Jaguares | Nuwelandstadion | |
19:10 | Verslag[4] | Bywoning: 10 411[5] | |||
16 Maart 2019 | Sunwolves | 31 – 34 | Reds | Prins Chichibu-gedenkstadion | |
13:15 | Verslag[6] | ||||
18 Maart 2019 | Highlanders | 0 – 0 (afgelas) | Crusaders | Forsyth Barr-stadion | |
19:35 | Verslag[7] | ||||
16 Maart 2019 | Lions | 36 – 33 | Rebels | Ellis Park-stadion, Johannesburg | |
15:05 | Verslag[8] | ||||
Rondte 6
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Jaguares |
Rondte 7
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Lions, Brumbies, Highlanders |
Rondte 8
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Chiefs |
Rondte 9
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Sunwolves, Waratahs, Hurricanes |
Rondte 10
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Bulls, Jaguares, Crusaders |
Rondte 11
[wysig | wysig bron]Loslootjies: Rebels, Reds, Blues |
Rondte 12
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Lions |
Rondte 13
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Stormers |
Rondte 14
[wysig | wysig bron]Loslootjies: Sharks, Sunwolves, Brumbies |
Rondte 15
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Hurricanes |
Rondte 16
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Highlanders |
Rondte 17
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Chiefs |
Rondte 18
[wysig | wysig bron]Loslootjie: Crusaders |
Kwarteindrondte
[wysig | wysig bron]Halfeindrondte
[wysig | wysig bron]28 Junie 2019
20:05 |
Jaguares | 39–7 | Brumbies |
---|---|---|
Drie/ë: Cubelli 4' c Lavanini 19' c Orlando 49' c Orlando 63' c Bofelli 78' m Doelskop/pe: Díaz Bonilla (4/5) 5', 20', 50', 64' Strafskop/pe: Díaz Bonilla (2/2) 8', 14' |
Drie/ë: Fainga'a 40' c Doelskop/pe: Lealiifano (1/1) 40'+2 |
29 Junie 2019
19:35 |
Crusaders | 30–26 | Hurricanes |
---|---|---|
Drie/ë: Reece 13' c Mo'unga 44' c Reece 58' c Doelskop/pe: Mo'unga (3/3) 14', 45', 60' Strafskop/pe: Mo'unga (3/3) 3', 33', 73' |
Drie/ë: Laumape 39' c Lam 41' m Laumape 51' c Perenara 61' c Doelskop/pe: Barrett (3/4) 40', 51', 63' |
Eindrondte
[wysig | wysig bron]6 Julie 2019
19:35 |
Crusaders | 19–3 | Jaguares |
---|---|---|
Drie/ë: Codie Taylor 25' Doelskop/pe: Richie Mo'unga 26' Strafskop/pe: Richie Mo'unga 40', 54', 59', 75' |
Strafskop/pe: Joaquín Díaz Bonilla 16' |
AMI-Stadion
|
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Sanzaar confirm Super 15 tournament from 2018". SuperXV (in Engels). 9 April 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 10 April 2017.
- ↑ "Chiefs 27-30 Highlanders". SANZAAR. 15 Februarie 2019. Besoek op 15 Februarie 2019.
- ↑ "Brumbies 19-13 Waratahs". SANZAAR. 15 Maart 2019.
- ↑ "Stormers 35-8 Jaguares". SANZAAR. 15 Maart 2019.
- ↑ https://www.canberratimes.com.au/sport/rugby-union/act-brumbies-hold-on-to-beat-waratahs-in-australian-derby-slog-20190314-p514bk.html
- ↑ "Sunwolves 31-34 Reds". SANZAAR. 16 Maart 2019.
- ↑ "Highlanders 0-0 Crusaders". SANZAAR. 16 Maart 2019. Besoek op 16 Maart 2019.
- ↑ "Lions 36-33 Rebels". SANZAAR. 16 Maart 2019.
- ↑ "Blues 33-26 Highlanders". SANZAAR. 23 Maart 2019. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ "Hurricanes 34-28 Stormers". SANZAAR. 23 Maart 2019. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ "Waratahs 20-12 Crusaders". SANZAAR. 23 Maart 2019. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ "Sunwolves 24-37 Lions". SANZAAR. 23 Maart 2019. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ https://uk.reuters.com/article/uk-rugby-union-asia/rugby-sunwolves-demise-sparse-singapore-crowd-underline-rugbys-asia-problem-idUKKCN1R70TE?rpc=401&
- ↑ "Bulls 20-56 Chiefs". SANZAAR. 23 Maart 2019. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ "Sharks 28-14 Rebels". SANZAAR. 23 Maart 2019. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ "Reds 36-14 Brumbies". SANZAAR. 24 Maart 2019. Besoek op 24 Maart 2019.
- ↑ https://www.stuff.co.nz/sport/rugby/super-rugby/113710013/super-rugby-added-cost-of-hosting-playoff-games-causes-crusaders-a-headache
- ↑ https://www.lanacion.com.ar/deportes/rugby/y-noche-jaguares-se-metio-fin-hinchas-nid2260466
- ↑ https://www.canberratimes.com.au/story/6235402/glorious-brumbies-beat-sharks-to-be-one-win-away-from-grand-final/
- ↑ https://www.ole.com.ar/rugby/jaguares-vs-brumbies-semifinal-personal-rugby-championship_0_FgSNXuKiz.html
Voorafgegaan deur 2018 Superrugby |
Superrugby 2019 |
Opgevolg deur 2020 Superrugby |