Cn. Cornelius Scipio, Hispania toe gestuur deur sy broer, word deur 'n dekreet van die senaat proconsul suo iure, 'n uitsonderlike aanstelling. Hy word in Hispania met imperator aangespreek.[1]
Romeinse legate word na Teuta se opvolger Pinnes gestuur om die agterstallige Stipendium op te eis.[3]
↑ 1,01,11,2Frederik J. Vervaet, Tony Ñaco Del Hoyo in: The Impact of the Roman Army (200 BC-AD 476): Economic, Social, Political, Religious, and Cultural Aspects, Proceedings of the Sixth Workshop of the International Network Impact of Empire (Roman Empire, 200 B.C.-A.D. 476), Capri, March 29-April 2, 2005
Deel 6 van Impact of Empire (Roman Empire, 27 B.C.-A.D. 406) (Series), BRILL, 2007, ISBN 9004160442, ISBN 9789004160446