964
Voorkoms
964 |
◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 959 | 960 | 961 | 962 | 963 | ◄ 964 ► | 965 | 966 | 967 | 968 | 969 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:964 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Lumbini; Gautama se geboorteplek in Nepal | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 964 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 26 Februarie of 22 Mei – Die afgesette Pous Johannes XII laat sy opvolger Pous Leo VIII afset en vervang met Pous Benedictus V.
- 23 Junie – Pous Benedictus V word afgeset en na Duitsland verban en Pous Leo VIII kom weer op die troon.
- Al Soefi, Persiese sterrekundige, beskryf die Magellaanse Wolke.
- Keiser Taizu van die Song stuur 300 monnikke na Indië om Boeddhistiese geskrifte en relieke te haal. Hulle besoek Lumbini en Swayanbhu in Katmandoe, Nepal. Die betrekkings met Nepal wat sedert omtrent 665 verbreek was word herstel.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- 14 Mei – Pous Johannes XII, Pous sedert 955 en die 130ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±937).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Nepal and the Geo-Strategic Rivalry between China and India Sanjay Upadhya Routledge, 2012, ISBN 1-136-33549-8, ISBN 978-1-136-33549-5