Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Aalwynfamilie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Aalwynfamilie
Bitteraalwyn, Aloe ferox
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Juss. 1789
Genera

Sien teks

Die aalwynfamilie (Asphodelaceae) bevat, soos die naam aandui, die aalwyne, maar ook ander vetplante. Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer, maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas. Baie van die spesies in hierdie familie kan redelike hoog groei, dog het hulle tipies onvertakte of ylvertakte stamme. Van die familie se spesies is geofiete, soos die genera Bulbine, Bulbinella en Trachyandra.

Genera

[wysig | wysig bron]

Die familie bevat 41 genera:[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]