Alblasserdam
Voorkoms
Alblasserdam (Damdorp) | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die huidige dam met hawe | |
Ligging van Alblasserdam in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Alblasserdam-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°52′N 4°40′O / 51.867°N 4.667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Jan Willem Boersma (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,06 km2 (3,88 vk. myl) |
• Land | 8,77 km2 (3,39 vk. myl) |
• Water | 1,29 km2 (0,50 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 20 087 |
• Digtheid | 2 290/km2 (5 900/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2951–2954 |
Skakelkodes | 078 |
Bestuurlike sentrum | Alblasserdam |
Webwerf | www.alblasserdam.nl |
Alblasserdam is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë in die weste van die Alblasserwaard aan die Noord-rivier. Die munisipale gebied het sowat 20 000 inwoners (2022) en 'n oppervlakte van sowat 10 km².
Die inwoners noem hul dorp ook wel Damdorp, wat kom deur die Alblas-riviertjie wat uitvloei in Alblasserdam maar deur 'n dam van die Noord-rivier is geskei. In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.
Die Alblasserdam-munisipaliteit grens aan die meulens van Kinderdijk [1] en is deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.
Plekke
[wysig | wysig bron]Dorp:
- Alblasserdam
- Kinderdijk (buurt) [1]
Gehuggie:
- Kortland
Munisipale raad
[wysig | wysig bron]Verkiesings sedert 2010:
Party | Setels 2010 |
Setels 2014 |
Setels 2018 |
Setels 2022 |
---|---|---|---|---|
SGP | 3 | 4 | 5 | 5 |
PvdA | 4 | 3 | 4 | 3 |
VVD | 3 | 2 | 3 | 3 |
CDA | 3 | 3 | 3 | 3 |
D66 | 2 | 2 | 2 | 3 |
CU | 2 | 2 | 2 | 2 |
Leefbaar Alblasserdam |
1 | |||
Totaal | 17 | 17 | 19 | 19 |
Susterstede
[wysig | wysig bron]Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Ridderkerk | Molenlanden | |
Hendrik-Ido-Ambacht | Papendrecht |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Die dorp Kinderdijk met die meulens lê in die Molenlanden-munisipaliteit.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- Plaatsengids (beskrywing)
- AlleCijfers (statistiek)