Alcelaphus
Voorkoms
Alcelaphus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Alcelaphus
|
Spesies | |
Alcelaphus is 'n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers (Bovidae) en die orde van ewehoewige soogdiere (Artiodactyla) wat in Afrika voorkom. Beide bulle en koeie het (hol) horings.
Die genus omvat die volgende spesies:
- Coke se hartebees (Alcelaphus buselaphus cokii)
- Mofhartbees (Alcelaphus lichtensteinii)
- Rooihartbees (Alcelaphus buselaphus)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alcelaphus.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Alcelaphus