Alice Cooper
Voorkoms
Alice Cooper | |
---|---|
Cooper in 2017 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Vincent Damon Furnier |
Gebore | 4 Februarie 1948 Detroit, Michigan, Verenigde State |
Oorsprong | Phoenix, Arizona, Verenigde State |
Genres | Heavy metal |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 1962–nou |
Webwerf | alicecooper |
Alice Cooper (gebore Vincent Damon Furnier; Februarie 4, 1948)[1] is 'n Amerikaanse sanger en akteur met 'n loopbaan wat strek oor vyftig jaar. Hy het 'n soort rock-musiek gestig met die doel om mense te skok.[2]
Oorspronklik vanaf Phoenix, Arizona in 1964, "Alice Cooper" was eers 'n musiekgroep wat in 1969 hul debuut album uitgebring het. Die musiekgroep het gestaak in 1975 en Furnier het die musiekgroep se naam gebruik vir sy solo-loopbaan met die 1975 konsepalbum Welcome to My Nightmare.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Cooper was gebore in Detroit, Michigan, die seun van Ether Moroni Furnier (1924–1987) en sy vrou Ella Mae, née McCart, (gebore 1925).
Diskografie
[wysig | wysig bron]Ateljeealbums
[wysig | wysig bron]- 1969: Pretties for You
- 1970: Easy Action
- 1971: Love It to Death
- 1971: Killer
- 1972: School's Out
- 1973: Billion Dollar Babies
- 1973: Muscle of Love
- 1975: Welcome to My Nightmare
- 1976: Alice Cooper Goes to Hell
- 1977: Lace and Whiskey
- 1978: From the Inside
- 1980: Flush the Fashion
- 1981: Special Forces
- 1982: Zipper Catches Skin
- 1983: DaDa
- 1986: Constrictor
- 1987: Raise Your Fist and Yell
- 1989: Trash
- 1991: Hey Stoopid
- 1994: The Last Temptation
- 2000: Brutal Planet
- 2001: Dragontown
- 2003: The Eyes of Alice Cooper
- 2005: Dirty Diamonds
- 2008: Along Came a Spider
- 2011: Welcome 2 My Nightmare
- 2017: Paranormal
- 2019: Breadcrumbs
- 2021: Detroit Stories
- 2023: Road
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: Diary of a Mad Housewife
- 1974: Good to See You Again, Alice Cooper
- 1977: Sextette
- 1978: Sergeant Peppers
- 1980: Roadie
- 1984: Monster Dog
- 1987: Prince of Darkness
- 1991: Freddy's Dead: The Final Nightmare
- 1992: Wayne's World
- 2001: The Attic Expeditions
- 2009: Suck
- 2012: Dark Shadows
- 2012: Bigfoot
- 2013: Skum Rocks!
- 2014: Super Duper Alice Cooper
- 2018: Jesus Christ Superstar Live in Concert
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Alice Cooper Biography". NME (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2020. Besoek op 18 Januarie 2009.
- ↑ Erlewine, Stephen Thomas. "All Music: Alice Cooper". Allmusic (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2011. Besoek op 23 Desember 2010.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- Alice Cooper, Steven Gaines (1976). Me, Alice: The Autobiography of Alice Cooper. Putnam. ISBN 0-399-11535-8.
- Jeffrey Morgan (1999). Alcohol and Razor Blades, Poison and Needles: The Glorious Wretched Excess of Alice Cooper, All-American. alicecooper.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2002.
- Alice Cooper, Keith Zimmerman (2007). Alice Cooper, Golf Monster: A Rock 'n' Roller's 12 Steps to Becoming a Golf Addict. Crown Publishers. ISBN 0-307-38265-6.
- Bob Greene (1974). Billion Dollar Baby. Simon & Schuster. ISBN 978-0-689-10616-3.
- Wolfgang Heilemann, Sabine Thomas (2005). Alice Cooper: Live on Tour, Studio, Backstage. Schwarzkopf & Schwarzkopf. ISBN 3-89602-651-8.
- Michael Owen Bruce, Billy James (2000). No More Mr. Nice Guy: The Inside Story of the Original Alice Cooper Group. SAF Publishing Ltd. ISBN 0-946719-32-2.
- This Day in Rock Cooper accident Geargiveer 3 Junie 2013 op Wayback Machine