Alkali
Voorkoms
'n Alkali is 'n chemiese begrip. Dit word dikwels gedefinieer as
- óf 'n hidroksied van 'n alkalimetaal soos natrium of kalium
- óf (algemener) 'n basis wat in water oplosbaar is
Oorspronkelik is dit 'n Arabiese woord wat na potas verwys[1], maar teenswoordig word dit veral as 'n sinoniem van die begrip basis beskou.