Asbosteater
Voorkoms
Stad of dorp | Pretoria | |
Land | Suid-Afrika | |
Sitplekke | 75 | |
Geopen | 7 Julie 2012 | |
Webtuiste | teat53.wix.com/asbos |
Asbosteater is 'n klein intieme teater met ongeveer 75 sitplekke, geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Albethstraat in die ooste van Pretoria. Die teater is op 7 Julie 2012 geopen. [1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Facebook: About Asbos Teater". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2015. Besoek op 4 Oktober 2015.