Atjeh
Voorkoms
Atjeh (Indonesies: Aceh) is 'n provinsie van Indonesië, geleë in die verre-noorde van die eiland Sumatra. Dit omgevat die gebied wat van die 16de tot die 19de eeu 'n onderdeel gevorm het van die Sultanaat Atjeh.
Atjeh het verskillende amptelike name gehad, soos: Daerah Istimewa Aceh (1959-2001) en Nanggroë Aceh Darussalam (2001-2009).