Audrey Meadows
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Audrey Meadows | |
Geboortenaam | Audrey Cotter |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1922 |
Sterfte | 3 Februarie 1996 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1950–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Audrey Meadows (8 Februarie 1922 – 3 Februarie 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent That Touch of Mink (1962) en in die televisiereekse The Jackie Gleason Show (1952), The Honeymooners (1955), en Alfred Hitchcock Presents (1955).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1962: That Touch of Mink
- 1963: Take Her, She's Mine
- 1967: Rosie!
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: The Amazing Mr. Malone
- 1951: The Bob & Ray Show
- 1951: The Name's the Same
- 1952: The Jackie Gleason Show
- 1953: Person to Person
- 1953: I'll Buy That
- 1954: What's Going On?
- 1954: What's in a Word
- 1955: The Honeymooners
- 1955: Alfred Hitchcock Presents
- 1965: Clown Alley
- 1967: Everybody's Talking
- 1990: Uncle Buck
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: At the Movies
- 1959: The Sid Caesar-Art Carney Hour
- 1976: The Honeymooners
- 1977: The Honeymooners
- 1978: The Honeymooners
- 1978: The Honeymooners
- 1985: The Honeymooners Reunion
- 1985: The Honeymooners Anniversary Celebration
- 1986: Gleason: In His Own Words
- 1988: The Best of Gleason 2
- 1988: The Best of Gleason
- 1989: The Best of Gleason 3
- 1990: Red Pepper
- 1990: The Honeymooners Anniversary Special
- 2000: Inside TV Land: The Honeymooners