Auto Union 1000
Voorkoms
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Auto Union GmbH |
Produksie | 1958–1963 sedan 171 008 gebou 1959–1965 1000 S (Sport) ongeveer 6 640 gebou |
Montering | Wes-Duitsland; Düsseldorf Ingolstadt |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 2- of 4-deursedan 2-deur pilaarlose koepee 3-deur stasiewa |
Uitleg | voorenjiin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 981 cc inlyndriesilinder tweeslagenjin[1] |
Ratkas | 4-gang handrat met vryloopkeuse |
Lengte | 4170 mm of 4325 mm |
Breedte | 1727 mm |
Hoogte | 1486 mm |
Massa | ± 950 kg |
Asafstand | 2350 mm (2-deur) 2450 mm (4-deur) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | DKW 3=6 |
Opvolger | DKW F102 |
Die Auto Union 1000 was 'n kompakte voorwielaangedrewe sedanvoertuig wat tussen 1958 en 1963 deur die Duitse motormaatskappy Auto Union GmbH vervaardig is. Dit was die eerste (en in vele markte ook die laaste) model wat sedert die 1930's as 'n Auto Union gebrandmerk was deur die vervaardiger. Dit het die eienaardigbenaamde DKW 3=6 vervang, alhoewel laasgenoemde vir nog 'n jaar bly voortleef het as die DKW 900.
Die 1000 S het in 1958 ₤1442 nuut gekos in Suid-Afrika.[2]
-
EM Audi 5809
-
1959 Auto Union (DKW) 1000
-
1963 Auto Union (DKW) 1000S
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gloor, Roger (2007). Alle Autos der 50er Jahre 1945–1960. Stuttgart: Motorbuch Verlag. ISBN 978-3-613-02808-1.
- ↑ Auto Dealers' Digest 1960 (product-dealers-guide-1960-auto-dealers-guide.pdf). Johannesburg: Mead & McGrouther (Pty) Ltd. 1960. Afgelaai van transunion.co.za op 24 September 2016
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |