Bentley
Voorkoms
Bentley | |
Tipe | Filiaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | 18 Januarie 1919 |
Hoofkantoor | Crewe, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Sleutelpersone | Wolfgang Dürheimer (voorsitter, uitvoerende hoof)[1] |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Ontwikkeling, produksie, verspreiding |
Produkte | Continental Flying Spur Continental GT Bentayga Mulsanne |
Dienste | motoraanpassing |
Inkomste | €1 453 miljoen (2012) €1 119 miljoen (2011) |
Werknemers | 3 600[2] (2013) |
Moedermaatskappy | Volkswagen |
Webwerf | bentleymotors.com |
Bentley is 'n Britse vervaardiger van groot, gerieflike en baie duur motorkarre, soortgelyk aan die Rolls-Royce. In 1998 het Volkswagen Bentley vir £ 430 000 000 gekoop.[3]
Die maatskappy is 18 Januarie 1919 deur Walter Owen Bentley (1888–1971) in Engeland gestig. Ná die Eerste Wêreldoorlog was Bentley bekend vir sy sportmotors wat aan die Le Mans-wedrenne deelgeneem, en dikwels ook gewen het. Bentley word in 1931 deur Rolls-Royce oorgeneem, waarna produksie is vir 2 jaar gestaak is. Sedert 1998 word Bentley egter deur die Duitse Volkswagen-groep besit. Vanaf 2012 is hulle grootste afsetgebied in China.
Modelle
[wysig | wysig bron]Moderne modelle
[wysig | wysig bron]- 2015: Bentley Bentayga, hulle eerste die eerste sportnutsvoertuig, geloods in September 2015.[4][5]
- 2013: Bentley Flying Spur
- 2012: 2de generasie Bentley Continental GTC
- 2011: 2de generasie Bentley Continental GT
- 2010: Bentley Mulsanne 2010
- 2009: Bentley Continental GTC Speed
- 2008: Bentley Continental Flying Spur Speed
- 2008: Bentley Continental GT Speed
- 2008: Bentley Brooklands
- 2006: Bentley Continental GTC
- 2006: Bentley Azure
- 2005: Bentley Continental Flying Spur
- 2003: Bentley Continental GT
- 2002: Bentley State Limousine
- 1998: Bentley Arnage
Ouer modelle
[wysig | wysig bron]- 1921–1929: Bentley 3 Litre
- 1926–1930: Bentley 4½ Litre & "Blower Bentley"
- 1926–1930: Bentley 6½ Litre
- 1928–1930: Bentley 6½ Litre Speed Six
- 1930–1931: Bentley 8 Litre
- 1931: Bentley 4 Litre
- 1933–1937: Bentley 3½ Litre
- 1936–1939: Bentley 4¼ Litre
- 1939–1941: Bentley Mark V
- 1939: Bentley Mark V
- 1946–1952: Bentley Mark VI
- 1952–1955: Bentley R Type
- 1955–1959: Bentley S1
- 1959–1962: Bentley S2
- 1962–1965: Bentley S3
- 1965–1980: Bentley T-series
- 1965–1977: Bentley T-series
- 1977–1980: Bentley T-series
- 1971–1984: Rolls-Royce Corniche
- 1984–1995: Rolls-Royce Continental Convertible
- 1992–1995: Rolls-Royce Continental Turbo
- 1984–1995: Rolls-Royce Continental Convertible
- 1975–1986: Rolls-Royce Camargue
- 1980–1987: Bentley Mulsanne
- 1984–1988: Bentley Mulsanne L Limousine
- 1982–1985: Bentley Mulsanne Turbo
- 1987–1992: Bentley Mulsanne S
- 1984–1992: Bentley Eight
- 1985–1995: Bentley Turbo R
- 1991–2002: Bentley Continental R
- 1999–2003: Bentley Continental R Mulliner
- 1994–1995: Bentley Continental S
- 1992–1998: Bentley Brooklands
- 1996–1998: Bentley Brooklands R
- 1994–1995: Bentley Turbo S
- 1995–1997: Bentley Turbo R
- 1996: Bentley Turbo R Sport
- 1995–2003: Bentley Azure
- 1999–2002: Bentley Azure Mulliner
- 1996–2002: Bentley Continental T
- 1999: Bentley Continental T Mulliner
- 1997–1998: Bentley Turbo RT
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2017. Besoek op 31 Desember 2016.
- ↑ (en) Armistead, Louise (9 Oktober 2013). "Video: behind the scenes at the Bentley factory". The Daily Telegraph. London. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2019.
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- ↑ Bentley Bentayga op wintersport
- ↑ Aan deze SUV van Bentley is bijna alles overbodig
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bentley.
- (en) Amptelike webwerf