Bespreking:Klooster
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Klooster-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Meervoud van Ab
[wysig bron]My HAT sê "Abte" hoewel "Abdisse" wel reg is. Vergeet on te teken, jammer. hansjoseph 13:44, 6 Desember 2007 (UTC)
Columbaan
[wysig bron]Jammer dat ek nou 'n rooi skakel in 'n moontlike voorbladartikel gemaak het. Die kruisverwysing met Pous Bonifatius IV regverdig dit seker, maar as dit baie pla kan jy dit maar weer uithaal. hansjoseph 13:44, 6 Desember 2007 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
[wysig bron]During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 16:07, 12 September 2009 (UTC)
Lomp frase
[wysig bron]Die frase "n gebouekompleks met woon- en nie-woongeboue" klink vir my regtig lomp en oorbodig. Ek stel voor: "n gebouekompleks, insluitend woongeboue" JCBrand (kontak) 16:06, 12 Januarie 2015 (UTC)