Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Botha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Generaal Louis Botha
Bakkies Botha

Botha is 'n familienaam wat algemeen onder Afrikaners in Suid-Afrika en in die Nederlandse taalgebied voorkom. Die van kom oorspronklik van die omgewings van Friesland en Noord-Duitsland. Dit is afgelei van die Germaanse Butha en Proto-Indo-Europese duta, wat "boodskapper" beteken.

Noemenswaardige Bothas

[wysig | wysig bron]

Van die bekende Bothas sluit in:

Sien ook

[wysig | wysig bron]
  • Bothaville, dorp in die noordweste van die Vrystaat
  • Bothanomics, program van ekonomiese hervorming van die destydse Suid-Afrikaanse staatspresident Pieter Willem Botha
  • Bothasig, noordelike voorstad van Kaapstad