Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Bramidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bramidae
Brama brama
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Bramidae
Genera

Brama
Collybus
Eumegistus
Pteraclis
Pterycombus
Taractes
Taractichthys
Xenobrama
Sien teks vir spesies.

Die Pomfrets (Bramidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies en ses genera met twintig spesies wat hoort tot dié familie en nege van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Die familie se lywe is plat en lank met 'n lang dorsale en anale vinne. Die pektorale vinne is aansienlik langer as die bekken vinne en die stertvin is gevurk. Die grootte wissel van 29 cm tot 1 m. Die familie is pelagiese vis; hulle kom in die oop oseane voor en nooit naby die land nie. Hierdie familie is gewilde prooi vir tuna, makriel en marlyn.

Genus

[wysig | wysig bron]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Brama

Sien ook

[wysig | wysig bron]