Brisbane (dubbelsinnig)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brisbane kan na een van die volgende verwys:
Plekke
[wysig | wysig bron]- Brisbane, Queensland, die hoofstad en grootste stad van die deelstaat Queensland in Australië.
- Brisbane, Skotland, 'n dorp in Skotland, Verenigde Koninkryk.
- Brisbane, Kalifornië, Verenigde State
- Brisbane, Noord-Dakota, Verenigde State
Skepe
[wysig | wysig bron]- HMAS Brisbane (1915) 'n Town klas ligte kruiser, gelanseer in 1915
- HMAS Brisbane (D 41), 'n Perth klas geleide missiel torpedojaer gelanseer in 1966 en uit diens gestel in 2001
- HMAS Brisbane (DDG 41), 'n Hobart klas vir lugverdediging torpedojaer, in diens gestel in 2018
- SS Brisbane (1874)
- Lady Brisbane, kruiser.