Brjansk
Voorkoms
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Brjansk-oblast.
Brjansk Брянск | |
---|---|
Stad | |
Kerk van die Heilige Graf in Brjansk | |
Ligging van Brjansk-oblast in Rusland | |
Koördinate: 53°15′N 34°22′O / 53.250°N 34.367°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Brjansk-oblast |
Stigting | 985[1] |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Marina Dbar |
Oppervlak | |
• Totaal | 186,73 km2 (72,10 vk. myl) |
Hoogte | 190 m (620 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 404 793 |
Tydsone | UTC+03:00 |
Webwerf | http://www.admin.bryansk.ru/ |
Brjansk (Russies: Брянск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Brjansk-oblast. Dit is 379 km suidwes van Moskou geleë. Die bevolking in 2019 was 404 793.
Geografie
[wysig | wysig bron]Klimaat
[wysig | wysig bron]Die klimaat is gematig kontinentaal. Die somers in oblast is warm en sonnig.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (ru) Энциклопедия Города России. Moskou: Большая Российская Энциклопедия. 2003. p. 56. ISBN 5-7107-7399-9.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste Geargiveer 19 Oktober 2006 op Wayback Machine (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brjansk .
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia