Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Cederbergpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Cederbergpas is 'n bergpas op 'n grondpad in die Sederberge ten suidooste van Clanwilliam. Die pas bereik sy maksimumhoogte op 1 005 m en sy steilste helling is 1:9.

Sien ook

[wysig | wysig bron]