Charl Schwartzel
Voorkoms
Charl Schwartzel | |||
---|---|---|---|
Schwartzel in 2010 | |||
Persoonlike inligting | |||
Volle naam | Charl Adriaan Schwartzel | ||
Gebore | 31 Augustus 1984 Johannesburg, Suid-Afrika | ||
Hoogte | 1,80 m | ||
Gewig | 72 kg | ||
Nasionaliteit | Suid-Afrika | ||
Woning | Vereeniging Suid-Afrika Manchester, Engeland | ||
Eggennoot | Rosalind Jacobs (get. 2010) | ||
Loopbaan | |||
Kollege | geen | ||
Professioneel geword | 2002 | ||
Huidige toernooie | Europese Toer (2002–) Sonskyntoer (2002–) PGA Tour (2011–) | ||
Professionele oorwinnings | 15 | ||
Hoogste rang | 6 (11 Maart 2012)[1] | ||
Aantal oorwinnings volgens toernooi | |||
PGA-toernooi | 2 | ||
Europese toernooi | 11 | ||
Asiatiese toernooi | 1 | ||
Sonskyntoernooi | 9 | ||
Ander | 1 | ||
Beste uitslae in groot kampioenskappe (wenne: 1) | |||
Meesterstoernooi | Wen: 2011 | ||
PGA-kampioenskap | T12: 2011 | ||
V.S. Ope | 7de: 2015 | ||
Britse Ope | T7: 2014 | ||
Prestasies en toekennings | |||
|
Charl Schwartzel (gebore 31 Augustus 1984) is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler. Hy verwerf bekendheid nadat hy in 2011 die Meesterstoernooi gewen het.
Schwartzel speel sedert sy tienerjare in die Europese PGA- en Sonskyntoere. Hy hou sedert 2011 'n "PGA Tour" kaart.
- ↑ "Week 10 2012 Ending 11 Mar 2012" (pdf). OWGR. Besoek op 20 Desember 2018.