Corvinae
Voorkoms
Corvinae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Corvidae |
Subfamilie: | Corvinae |
Corvinae is een van vyf subfamilies in die Corvidae familie.[1][2] Dit bestaan uit 64 spesies, wat oor sewe genera versprei is.