Dichistiidae
Voorkoms
Dichistiidae | |
---|---|
'n Galjoen in 'n akwarium | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Dichistiidae
|
Genus: | Dichistius Gill, 1888
|
Spesies | |
|
Dichistiidae is 'n vis familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus (Dichistius) met slegs twee spesies wat hoort tot dié familie. Altwee die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor en een aan die Madagaskarse kus.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Die familie is se lywe is plat en bedek met klein skubbe. Die familie word tussen 32 – 80 cm groot en is 'n belangrike sportvis.
Genus
[wysig | wysig bron]Die volgende genus en gepaardgande spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:
- Die Galjoen (Dichistius capensis) kom voor in kuswater van die suid-oostelike Atlantiese Oseaan en kan 'n lengte van tot 80 cm bereik.
- Die Gestreepte galjoen (Dichistius multifasciatus) kom voor in die westelike deel van die Indiese Oseaan en kan 'n lengte van tot 35 cm bereik.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Lys van visfamilies
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- FishBase Red. Ranier Froese en Daniel Pauly. Maart 2006.