Emmen
Munisipaliteit: | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°47′N 6°53′O / 52.783°N 6.883°O |
Stigting | 12de eeu |
Provinsie | Drenthe |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 346,29 vk km |
Hoogte bo seevlak | 22 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Des. 2010) | 109 256 |
- Bevolkingsdigtheid | 324/vk km
|
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
Gemiddelde temperatuur: | |
- Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
- Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
- Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
- Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
Burgemeester (party) | Eric van Oosterhout (PvdA) |
Daaglikse bestuur | {{{bestuur}}} |
Amptelike webwerf | emmen.nl |
Wikimedia Commons | Emmen |
Emmen is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 110 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 350 km². Die stad Emmen het sowat 57 000 inwoners (2009).
In Emmen lê die suidelike uitlopers van die Hondsrug, wat loop tot die dorp Klazienaveen. Die hoogste punt van die Hondsrug (Haantjeduin, 26,5 meter) lê by die stad Emmen. In die suidooste lê die veen- en natuurgebied die Bargerveen.
Emmen besit 'n dieretuin (Dierenpark Emmen), 'n opelugmuseum oor Drenthe (Veenpark) en 'n professionele sokkerspan (FC Emmen).
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Emmen:
Amsterdamscheveld, Angelslo, Barger-Compascuum, Barger-Erfscheidenveen, Barger-Oosterveen, Barger-Oosterveld, Bargeres, Bargermeer, De Peel, Delftlanden, Emmen (stad), Emmer-Compascuum, Emmer-Erfscheidenveen, Emmerhout, Emmermeer, Emmerschans, Emmerveen, Erica, Ermerveen, Foxel, Klazienaveen, Klazienaveen-Noord, Koelveen, Middendorp, Munsterscheveld, Nieuw-Amsterdam, Nieuw-Dordrecht, Nieuw-Schoonebeek, Nieuw-Weerdinge, Noordbarge, Oosterse Bos, Oranjedorp, Parc Sandur, Rietlanden, Roswinkel, Schoonebeek, Schutwijk, Veenoord, Weerdinge, Weiteveen, Westenesch, Westerse Bos, Wilhelmsoord, Zandpol, Zuidbarge en Zwartemeer.
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Borger-Odoorn | Westerwolde (GR) | |
Coevorden | ||