Frank Gorshin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frank Gorshin | |
Gorshin in 1977
| |
Geboorte | 5 April 1933 Pittsburgh, Pennsilvanië |
---|---|
Sterfte | 17 Mei 2005 Burbank, Kalifornië |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Akteur, komediant |
Aktiewe jare | 1956–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Franklin John "Frank" Gorshin, Jr. was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy is veral bekend vir sy rol as die "Riddler" in die Batman-reeks op TV.
Gorshin is op 5 April 1933 in Pittsburgh, Pennsilvanië gebore[1] en studeer aan die Peabody Hoërskool en die Carnegie Mellon Universiteit. Hy was van 1957 tot sy dood met Christina Randazzo getroud. Hulle het een seun, Mitchell Gorshin, gehad. Gorshin is op 17 Mei 2005 op 72-jarige ouderdom in Burbank, Kalifornië aan longkanker oorlede.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Frank Gorshin Biography (1933-2005)" (in Engels). Filmreference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op 17 Junie 2010.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Frank Gorshin.