Gerhard Morkel
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Pieter Gerhard Morkel | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 15 Oktober 1888 | ||||
Geboorteplek | Somerset-Wes, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 5 September 1963 (op 74) | ||||
Sterfteplek | Somerset-Wes | ||||
Skool | Hoërskool Somerset-Wes | ||||
Beroep | Logistieke bestuurder by De Beers Explosives | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Heelagter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Somerset-Wes | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1912-1921 | Suid-Afrika | 8 |
Pieter Gerhard Morkel (15 Oktober 1888 - 5 September 1963) was 'n Springbokrugbyspeler en deel van die bekende Morkelfamilie in rugbykringe.
Bron
[wysig | wysig bron]- 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Gerhard Morkel by www.genslin.us/bokke