Giovanni Spadolini
Voorkoms
Giovanni Spadolini (21 Junie 1925 - 4 Augustus 1994) was 'n Republikeinse Italiaanse politikus, die 44ste Eerste minister van Italië, die eerste sedert 1945 om nie lid van die Christelike Demokrasie te wees nie, en 'n koerantredakteur, joernalis en historikus.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Giovanni Spadolini.