Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Gregor Mendel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gregor Mendel
Geboortenaam Johann Mendel
Gebore 20 Julie 1822
Heinzendorf bei Odrau, Keiserryk Oostenryk (tans Hynčice, Tsjeggië)
Oorlede 6 Januarie 1884 (op 61)
Brno (Brünn), Oostenryk-Hongarye (tans Tsjeggië)
Nasionaliteit Keiserryk van Oostenryk-Hongarye
Vakgebied genetika
Instelling(s) Sint Thomas se Abbey
Alma mater Universiteit van Olomouc
Universiteit van Wene
Bekend vir skepping van die wetenskap oor genetika

Gregor Johann Mendel (20 Julie 1822 - 6 Januarie 1884) was 'n Tsjeggies-Oostenrykse monnik wat in sy vrye tyd geëksperimenteer het met ertjieplante. Gregor Mendel word gereeld die vader van genetika genoem omdat hy met sy ertjie-eksperimente verskeie oorerwingspatrone in die plante opgemerk het wat hy geformuleer het tot die wette van Mendel.

Sien ook

[wysig | wysig bron]