Haarsakontsteking
Voorkoms
Haarsakontsteking Follikulitis | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Follikulitis, 'n enkele letsel. | ||
ICD-10 | L73.9 | |
ICD-9 | 704.8 | |
DiseasesDB | 31367 | |
MedlinePlus | 000823 | |
eMedicine | derm/159 | |
MeSH | D005499 | |
Mediese waarskuwing |
In die mediese vakterminologie verwys haarsakontsteking (ook follikulitis) na 'n bakteriële infeksie van 'n haarsakkie wat by verergering in 'n pitsweer kan oorgaan.