Herman Ridderbos
Voorkoms
Herman Nicolaas Ridderbos (Oosterend, Littenseradeel, 13 Februarie 1909 - Kampen, 8 Maart 2007) was 'n Nederlandse dominee en teoloog van die gereformeerde tradisie (Gereformeerde Kerken in Nederland, teenswoordig Protestantse Kerk in Nederland (PKN)).
Lewensloop
[wysig | wysig bron]In die jare 1934-1943 was Ridderbos predikant in Eefde-Gorssel en Rotterdam-Charlois. In die jare 1943-1975 was hy hoogleraar in die teologie aan die Kampense gereformeerde teologiese universiteit (Oudestraat). Ridderbos was gekant teen die moderne teologie en moderne teoloë soos Herman Wiersinga.
Ook het hy jare geskryf in die Gereformeerd Weekblad.
Herman Ridderbos is op die ouderdom van 98 oorlede.
Publikasies
[wysig | wysig bron]- De komst van het Koninkrijk - 1950, Kampen
- Het evangelie naar Mattheus (Korte Verklaring der Heilige Schrift) - 1954, Kampen
- Aan de Romeinen (Commentaar op het Nieuwe Testament) - 1959, Kampen
- Paulus. Ontwerp van zijn theologie - 1966, Kampen
- The coming of the Kingdom - 1976, Philadelphia
- Paul and Jesus - 1977, Nutley
- Het evangelie naar Johannes. Proeve van een theologische exegese (deel 1) - 1987, Kampen
- Het evangelie naar Johannes. Proeve van een theologische exegese (deel 2) - 1992, Kampen