Heteropyxis
Voorkoms
Heteropyxis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Myrtaceae |
Tribus: | Heteropyxideae |
Genus: | Heteropyxis |
Spesies | |
|
Heteropyxis is die laventelboom genus wat hoort tot die familie Myrtaceae en was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer. Die genus is klein tot middelgroot en groei in stande in bosveld en aan woudrande, meestal op sandgrond. Al die spesies in die genus se blare is neerhangend en word helderrooi in die herfs voor hulle afval. Hierdie genus was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Boslaventelboom (Heteropyxis canescens)
- Grootblaarlaventelboom (Heteropyxis dehniae)
- Laventelboom (Heteropyxis natalensis)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Heteropyxis.