Homer Simpson
Voorkoms
Homer Simpson | |
Homer Simpson met sy familie
| |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Good Night (1987) Simpsons Roasting on an Open Fire (1989) |
Geskep deur | Matt Groening |
Stem | Dan Castellaneta |
Inligting | |
Ander name | Homer Jay Simpson |
Spesie | Mens |
Geslag | Manlik |
Beroep | Veiligheidsinspekteur by die Springfield-kernkragsentrale, voormalige kerntegnikus |
Getroud met | Marge |
Kinders | Bart, Lisa en Maggie |
Ander familie | Ouers: Abraham en Mona Halfbroers en -susters: Herbert Powell en Abbie |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Homer Jay Simpson is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Hy is getroud met Marge en pa van Bart, Lisa en Maggie Simpson. Hy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se pa, Homer Groening. Hy word uitgebeeld as 'n lui, eetlustige en nie baie skerp karakter. Homer het een van die Verenigde State se TV-ikone geword. Sy stem word gespeel deur Dan Castellaneta. Homer verteenwoordig die negatiewe aspekte van die Amerikaanse werkersklas.
Bronne
[wysig | wysig bron]- (en) Richmond, Ray; Coffman, Antonia (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1.
- (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Homer Simpson Geargiveer 11 Mei 2017 op Wayback Machine in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) Biografie vanaf die amptelike Simpsons-webwerf