Ice Age (rolprent)
Voorkoms
Ice Age | |
---|---|
Regisseur | Chris Wedge |
Produksieleier | Lori Forte |
Draaiboek |
|
Met |
|
Musiek deur | David Newman |
Redigeerder | John Carnochan |
Ateljee | Blue Sky Studios 20th Century Fox Animation |
Verspreider | 20th Century Fox |
Uitgereik | 15 Maart 2002 |
Speeltyd | 81 minute |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Begroting | VS$59 miljoen[1] |
Bruto wins | VS$383.3 miljoen |
Opgevolg deur | Ice Age: The Meltdown |
IMDb-profiel |
Ice Age is 'n rekenaargeanimeerde gesins-/buddy-rolprent van 2002 wat deur Chris Wedge geregisseer is en onder andere die stemme van Ray Romano en John Leguizamo gebruik.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Ray Romano as Manfred "Manny"
- Denis Leary as Diego
- John Leguizamo as Sid
- Chris Wedge as Scrat
- Goran Višnjić as Soto
- Jack Black as Zeke
- Diedrich Bader as Oscar
- Alan Tudyk as Lenny
- Cedric the Entertainer as Carl
- Stephen Root as Frank
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ice Age (2002)". Box Office Mojo. Box Office Mojo, LLC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2009. Besoek op 23 Julie 2009.