Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Ina Bauer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ina Bauer
Geboorte (1941-01-31)31 Januarie 1941
Sterfte 13 Desember 2014 (op 73)
Nasionaliteit Duitser
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ina Bauer (31 Januarie 1941 – 13 Desember 2014) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente On Thin Ice (1961) en Kauf dir einen bunten Luftballon (1961).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1961: On Thin Ice
  • 1961: Kauf dir einen bunten Luftballon

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]