Indiese bokvis
Voorkoms
Indiese bokvis | |
---|---|
Skets van 'n naverwante spesie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | (Bleeker, 1863)
|
Spesie: | P. indicus
|
Binomiale naam | |
Parupeneus indicus |
Die Indiese bokvis (Parupeneus indicus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Port Alfred voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Indian goatfish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis het twee lang baarde wat aan die ken geheg is. Daar is 'n swart kol langs die stertvin se basis en 'n groter, langwerpige goudkleurige kol op die sylyn tussen die twee dorsale vinne. Die vis word tot 35 cm lank.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis leef op seegrasbeddings en sanderige bodems naby riwwe. Hulle vreet skaaldiere, seekat, wurms en ander vis.
Kyk ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7