Instrument
Voorkoms
'n Instrument is 'n konkrete hulpmiddel met behulp waarvan die een of ander taak verrig word (werktuig, apparaat).
- Musiekinstrument, 'n toestel bedoel om musiek mee te maak.
- Kompas, toestel wat vir rigtingaanduiding en navigasie gebruik word.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir instrument.