Location via proxy:   [ UP ]  
[Report a bug]   [Manage cookies]                
Gaan na inhoud

Jakopewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Jakopewer
Helicolenus dactylopterus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. dactylopterus
Binomiale naam
Helicolenus dactylopterus
Delaroche, 1809

Die Jakopewer (Helicolenus dactylopterus) is 'n vis wat voorkom in die Middellandse See en weerskante van die Atlantiese Oseaan. In Suider-Afrika kom die vis voor aan die weskus vanaf Angola tot by die Tugelarivier. In Engels staan die vis bekend as die Jacopever of Blackbelly rosefish.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis is gelerig-oranje van kleur. Die pens is wit en die binnekant van die mond is swarterig. Op die lyf is donkerder bane wat vertikaal strek. Die vis word 40 cm lank.

Habitat en gewoontes

[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in water wat 55 – 550 m diep is. Hulle hou van rotsagtige, sagte plekke om in te woon op die bodem. Hulle skiet kuit in die winter.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]